YouVersion Logo
Search Icon

Plan Info

Bemoediging Vir VandagSample

Bemoediging Vir Vandag

DAY 10 OF 10

[IMAGE CONTENT] Nahum 1:7 "Die Here is goed, ‘n toevlug in die dag van benoudheid, en Hy ken die wat by Hom skuil." * As die wêreld ooit in "dae van nood" geleef het, dan is dit nou. * Maar in moeilike tye het ons ‘n veilige Toevlug. * ‘n Magtige Vesting is ons God. * Hy is ons Toring van krag, en Hy sal ons nooit begewe of verlaat nie. Gebed: Vader, dankie dat U my Veilige Vesting is, U is my Toevlug en U is my Toring van Krag. Ek kies om na U te hardloop, wetende dat terwyl ek U vertrou, ek kan glo dat u sorg en goedertierenheid ‘n werklikheid in my lewe sal wees. In die Naam van Jesus. Amen. Hierdie is die laaste dagstukkie in hierdie reeks. Vir meer oor "Alive to God" of om die dagstukkies per e-pos te ontvang, besoek gerus: [ alivetogod.com/subscribe ](https://alivetogod.com/subscribe)

Scripture

Day 9

About this Plan

Bemoediging Vir Vandag

Hierdie is `n samestelling van tien van "Alive to God" se dagstukkies wat in Afrikaans vertaal is. Elke dagstukkie bestaan uit `n Bybelvers, vier kort punte en `n gebed. Ons hoop dat elke dag se boodskap vir jou soos var...

More

YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy