YouVersion Logo
Search Icon

Plan Info

Bemoediging Vir VandagSample

Bemoediging Vir Vandag

DAY 8 OF 10

[IMAGE CONTENT] Psalm 86:5 "Want U, o Here, is goed en vergewensgesind en groot van goedertierenheid vir almal wat U aanroep." * Laat ons in ‘n wêreld waar slegte nuus rondom ons is, onthou hoe goed God is. * In sy goedertierenheid is Hy altyd bereid om vergifnis aan ons aan te bied. * Sy onfeilbare liefde teenoor ons ken geen perke nie. * In sy groot liefde vir jou, sal Hy jou help en verlos! Gebed: Vader, ek lig my oë bo die probleme, en ek kyk na U, my getroue en my liefdevolle hemelse Vader. U is my Helper, en U is die Een wat my omring met u onfeilbare liefde. In die Naam van Jesus. Amen

Scripture

Day 7Day 9

About this Plan

Bemoediging Vir Vandag

Hierdie is `n samestelling van tien van "Alive to God" se dagstukkies wat in Afrikaans vertaal is. Elke dagstukkie bestaan uit `n Bybelvers, vier kort punte en `n gebed. Ons hoop dat elke dag se boodskap vir jou soos var...

More

YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy