YouVersion Logo
Search Icon

Plan Info

Bemoediging Vir VandagSample

Bemoediging Vir Vandag

DAY 6 OF 10

[IMAGE CONTENT] Psalm 7:11 "My skild is by God wat die opregtes van hart verlos." * God wil hê dat ons Hom moet ken as ons Skild, Beskermer en Verdediger. * Hy wil ons met sy teenwoordigheid en guns omring. * Dit is so ‘n vreugde om te weet dat ons na Hom kan uitreik en Hom kan aanroep. * Die HERE is jou Rots, jou Vesting en jou Verlosser. Gebed: Vader, ek begeer om binne u kring van seën, beskerming en guns te leef. Ek reik vandag na U uit en plaas my hand in u hand. Lei my, rig my en wys my die weg. In die Naam van Jesus. Amen.

Scripture

Day 5Day 7

About this Plan

Bemoediging Vir Vandag

Hierdie is `n samestelling van tien van "Alive to God" se dagstukkies wat in Afrikaans vertaal is. Elke dagstukkie bestaan uit `n Bybelvers, vier kort punte en `n gebed. Ons hoop dat elke dag se boodskap vir jou soos var...

More

YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy