YouVersion Logo
Search Icon

Plan Info

Bemoediging Vir VandagSample

Bemoediging Vir Vandag

DAY 2 OF 10

[IMAGE CONTENT] Lukas 12:24 "Kyk na die kraaie, want hulle saai nie en hulle maai nie; hulle het geen voorraadkamer of skuur nie, en tog voed God hulle. Hoeveel meer is julle nie werd as die voëls nie!" * Jy is waardevol en kosbaar vir God en Hy het jou lief. * As God vir die voëls omgee en vir hulle sorg, sal Hy sekerlik vir jou sorg. * Kom ons neem God se Woord op sigwaarde en glo dat ons waardevol is. * Hy is jou Voorsiener en Hy sal vir jou sorg. Gebed: Vader, net soos U vir die voëls sorg en voed, so sal U ook vir my sorg. U is my Bron en my Voorsiener, en ek sien uit na die wonderlike manier waarop U vir my sal sorg. In die Naam van Jesus. Amen.

Scripture

Day 1Day 3

About this Plan

Bemoediging Vir Vandag

Hierdie is `n samestelling van tien van "Alive to God" se dagstukkies wat in Afrikaans vertaal is. Elke dagstukkie bestaan uit `n Bybelvers, vier kort punte en `n gebed. Ons hoop dat elke dag se boodskap vir jou soos var...

More

YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy