YouVersion Logo
Search Icon

Plan Info

Bemoediging Vir VandagSample

Bemoediging Vir Vandag

DAY 7 OF 10

[IMAGE CONTENT] Psalm 100:5 "Want die Here is goed; sy goedertierenheid is tot in ewigheid, en sy trou van geslag tot geslag." * Jy kan reken op die Here se goedheid teenoor jou. * Jy kan elke dag van jou lewe op sy onfeilbare liefde vertrou. * Jy kan hoop hê op sy getrouheid wat sonder einde voortduur. * Jy kan rus in jou vertroue in sy karakter en liefde vir jou. Gebed: Vader, my hart kan veilig in die kennis van u goedheid, goedertierenheid en groot trou, rus. Ek sal vertrou en nie vrees nie, want U is alles wat ek nodig het. In die Naam van Jesus. Amen.

Scripture

Day 6Day 8

About this Plan

Bemoediging Vir Vandag

Hierdie is `n samestelling van tien van "Alive to God" se dagstukkies wat in Afrikaans vertaal is. Elke dagstukkie bestaan uit `n Bybelvers, vier kort punte en `n gebed. Ons hoop dat elke dag se boodskap vir jou soos var...

More

YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy