YouVersion Logo
Search Icon

Plan Info

Bemoediging Vir VandagSample

Bemoediging Vir Vandag

DAY 9 OF 10

[IMAGE CONTENT] Psalm 145:9 ‘"Die Here is vir almal goed, en sy barmhartighede is oor al sy werke." * Dit is wonderlik om te weet dat God se medelye op ons rus. * Hy wil jou sy medelye en sy liefdevolle genade betoon. * Hy sal vir jou goed wees en vir jou sorg, omdat jy sy skepping is. * God het jou gemaak en Hy sorg vir jou, omdat Hy nie rommel maak nie. Gebed: Vader, dankie dat ek vir U waardevol en kosbaar is. U het my lief, U sorg vir my, en U het groot deernis en liefdevolle goedhartigheid teenoor my. In die Naam van Jesus. Amen.

Scripture

Day 8Day 10

About this Plan

Bemoediging Vir Vandag

Hierdie is `n samestelling van tien van "Alive to God" se dagstukkies wat in Afrikaans vertaal is. Elke dagstukkie bestaan uit `n Bybelvers, vier kort punte en `n gebed. Ons hoop dat elke dag se boodskap vir jou soos var...

More

YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy