YouVersion Logo
Search Icon

Plan Info

Bemoediging Vir VandagSample

Bemoediging Vir Vandag

DAY 5 OF 10

[IMAGE CONTENT] Psalm 91:15 "Hy sal My aanroep, en Ek sal hom verhoor; in die nood sal Ek by hom wees; Ek sal hom uitred en eer aan hom gee." * Die Here belowe om te antwoord elke keer as jy om hulp roep. * Hy sê ook vir ons, in die moeilikheid sal ons sy teenwoordigheid, met ons vind en voel. * Hy onderneem ook om ons te red en op te hef. * Wees dus vol vertroue in die Here jou God. Gebed: Vader, dankie dat ek U kan aanroep en dat U my sal antwoord. Dankie dat U met my sal wees, maak nie saak wat ek moet hanteer nie, en dankie dat U my langs die pad sal red en verlos. In die Naam van Jesus. Amen.

Scripture

Day 4Day 6

About this Plan

Bemoediging Vir Vandag

Hierdie is `n samestelling van tien van "Alive to God" se dagstukkies wat in Afrikaans vertaal is. Elke dagstukkie bestaan uit `n Bybelvers, vier kort punte en `n gebed. Ons hoop dat elke dag se boodskap vir jou soos var...

More

YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy