YouVersion Logo
Search Icon

Plan Info

Bemoediging Vir VandagSample

Bemoediging Vir Vandag

DAY 4 OF 10

[IMAGE CONTENT] Lukas 19:34 "En hulle antwoord: Die Here het hom nodig." * Die Here het ‘n doel en ‘n plan vir jou lewe. * Die Here het jou nodig om iets te doen wat net jy kan doen. * Elkeen van ons kan die vreugde ken om deur God gebruik te word. * Elke dag kan nog ‘n geleentheid wees, as ons onsself beskikbaar stel. Gebed: Vader, ek stel myself vir U beskikbaar om gebruik te word vir u doeleindes. Ek besef dat U my nodig het, en ek verklaar dat ek gereed en bereid is om ‘n instrument in u hande te wees. In die Naam van Jesus. Amen.

Scripture

Day 3Day 5

About this Plan

Bemoediging Vir Vandag

Hierdie is `n samestelling van tien van "Alive to God" se dagstukkies wat in Afrikaans vertaal is. Elke dagstukkie bestaan uit `n Bybelvers, vier kort punte en `n gebed. Ons hoop dat elke dag se boodskap vir jou soos var...

More

YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy