YouVersion Logo
Search Icon

Plan Info

Bemoediging Vir VandagSample

Bemoediging Vir Vandag

DAY 1 OF 10

[IMAGE CONTENT] Lukas 12:22 "En Hy het aan sy dissipels gesê: Daarom sê Ek vir julle: Moenie julle kwel oor jul lewe …" * Ons natuurlike menslike neiging is dikwels om bekommerd en angstig te wees. * In die dae waarin ons leef, lyk dit of daar soveel is om ons oor te kwel. * Maar die Here wil hê dat ons sy vrede moet ervaar terwyl ons op Hom vertrou. * Ons kan sy vrede ken terwyl ons die ewige teenwoordigheid van God geniet. Gebed: Vader, waar ek hierdie nuwe seisoen betree, vra ek dat u teenwoordigheid met my sal wees en dat U my sal omring. Ek kies om op U te vertrou en om nie aan vrees en angs toe te gee nie. U is met my. In die Naam van Jesus. Amen.

Scripture

Day 2

About this Plan

Bemoediging Vir Vandag

Hierdie is `n samestelling van tien van "Alive to God" se dagstukkies wat in Afrikaans vertaal is. Elke dagstukkie bestaan uit `n Bybelvers, vier kort punte en `n gebed. Ons hoop dat elke dag se boodskap vir jou soos var...

More

YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy