YouVersion Logo
Search Icon

Plan Info

Bemoediging Vir VandagSample

Bemoediging Vir Vandag

DAY 3 OF 10

[IMAGE CONTENT] Matthéüs 6:33 "Maar soek eers die koninkryk van God en sy geregtigheid, en al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word." * Ek het eenkeer iemand hoor sê: "Ons word dit waarop ons fokus!" * As ons op vrees fokus, raak ons vreesbevange. * As ons op vreugde fokus, word ons verheug. * As ons op Hom fokus, sal ons met geloof gevul word, en Hy sal onderneem. Gebed: Vader, dankie dat ek hierdie oomblik kan gebruik om ‘n kwaliteitsbesluit te neem en U eerste in my lewe te plaas.  Ek kies U, u Koninkryk en u wil en plan vir my. In die Naam van Jesus. Amen.

Scripture

Day 2Day 4

About this Plan

Bemoediging Vir Vandag

Hierdie is `n samestelling van tien van "Alive to God" se dagstukkies wat in Afrikaans vertaal is. Elke dagstukkie bestaan uit `n Bybelvers, vier kort punte en `n gebed. Ons hoop dat elke dag se boodskap vir jou soos var...

More

YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy