"Die Ander Ses" Oordenking Reeks

Bybeldagboek
Nooi Mense Kerk Toe // Afdeling 2: Praat met jou Vriende oor Jesus

Die eerste dissipels sou nie dissipels genoem kon word as hulle nie gedoen het wat Jesus vir hulle gesê het om te doen met die kennis wat hulle gehad het nie. Ons moet wys dat ons Jesus se dissipels is deur 'vrug te dra'. Dit beteken dat ons moet sorg dat ander mense ook die redding ervaar wat ons ontvang het. Ons moet hulle na God bring en Hom toelaat om hulle te verander. Geredde mense red mense!

Praktiese Wenke: Baie geluk, jy het die 40-dae Reis voltooi! Moenie hier stop nie – ons hoop van harte dat jy 'n oggend-roetine gevestig het met hierdie oordenking.