'n Bybelse Perspektief Op Sosiale Verandering

5 Dae

Baie Christen groepe is besorg daaroor om in mense se geestelike en/of fisiese behoeftes te voorsien. Wat behoort ons as Christene se prioriteite te wees? Wat leer die Bybel ons hieroor?

Uitgewer

Ons sê vir Tearfund baie dankie vir hierdie leesplan. Besoek http://www.tearfund.org/yv indien jy meer inligting soek.

Oor Die Uitgewer

Meer as 25000 voltooi