Bid Vir Jou Olifant - Bid Moedige Gebede

7 Dae

Delf in die avontuur van 'n lewe met gebed. Kom saam met Pastoor Adam Stadtmiller op 'n reis oor hoe om te leer om vir groot dinge te bid – jou olifante – terwyl jy groter intimiteit met God behaal. Hierdie sewedag plan is 'n inleiding tot Bid vir Jou Olifante.

Uitgewer

Ons sê dankie vir David C Cook wat hierdie plan verskaf het. Vir meer inligting, besoek asseblief: http://www.dccpromo.com/praying_for_your_elephant/

Oor Die Uitgewer

Meer as 250000 voltooi