Leesplan inligting
"Die Ander Ses" Oordenking ReeksVoorbeeld
Nooi Mense Kerk Toe // Afdeling 1: Verdien die Reg om te Praat
Te dikwels vergeet ons Skrifgedeeltes soos hierdie – ons strewe nie daarna om onafhanklik te wees sodat ons op ander kan neersien nie, hulle nie help nie of self nie hulp soek nie. Ons doen dit om in staat te wees om ander te help en respek te verdien sodat ons die evangelie aan hulle kan verkondig. Niemand vereer 'n lui persoon nie. Ons verdien respek as ons wys dat ons pligsgetroue werkers is wat nie sommer moed opgee nie. Werk pligsgetrou.
Praktiese Wenke: Dink na oor die week wat verby is – op watter maniere het jy volgens hierdie Skrifgedeelte geleef? Kan jy verbeter? Hoe? Hoe kan jy volgende week anders optree?

Aangaande hierdie leesplan
Hierdie leesplan van 40 dae is opgestel om Christene leiding te gee oor wat dit beteken om Jesus te volg — nie net op 'n Sondag nie, maar ook op ‘Die Ander Ses’ dae van die week.
We would like to thank Journey Church for providing this plan. For more information, please visit: http://JRNY.church