Leesplan inligting

"Die Ander Ses" Oordenking ReeksVoorbeeld

"The Other Six" Devotional Series

DAG 36 VAN 40

Nooi Mense Kerk Toe // Afdeling 2: Praat met jou Vriende oor Jesus



Hoe om Maklik met Jou Vriende oor Jesus te Praat. Hier is ons opdrag – gaan dan na al die nasies toe en maak die mense my dissipels: doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees, en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het. Hy het die kerk daar gestel as die primêre instelling waar dissipels gemaak kan word. Ons vriende en familie sal God heel moontlik nie persoonlik ervaar as ons hulle nie uitnooi nie. Dit is hoekom ons kerk toe gaan en hoekom ons bestaan. As ons verstrengel raak in al die dinge wat saamgaan met 'n kerk se kultuur, het ons die punt gemis. Laat ons nie stry oor dinge in die kerk wat ons bevoordeel nie, maar kom ons gebruik ons tyd om mense te nooi om God se liefde in die kerk te kom ervaar.



Praktiese Wenke: Nooi iemand dié week saam kerk toe.

Dag 35Dag 37

Aangaande hierdie leesplan

"The Other Six" Devotional Series

Hierdie leesplan van 40 dae is opgestel om Christene leiding te gee oor wat dit beteken om Jesus te volg — nie net op 'n Sondag nie, maar ook op ‘Die Ander Ses’ dae van die week.

We would like to thank Journey Church for providing this plan. For more information, please visit: http://JRNY.church

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid