"Die Ander Ses" Oordenking Reeks

Bybeldagboek
Nooi Mense Kerk Toe // Afdeling 1: Verdien die Reg om te Praat

Josef kry dit reg om met integriteit te lewe ten spyte van leuens, versoeking en die moeilikste omstandighede denkbaar. Niemand kon iets slegs van Josef sê nie en daarom kon God hom vereer. As ons ons karakter behou as dit moeilik gaan, sal God als regmaak sodat ons 'n voorbeeld vir ander kan wees. Dis makliker gesê as gedoen. Besluit VOOR die tyd dat jy met Goddelike karakter sal optree.

Praktiese Wenke: Lees die storie van Josef en vergelyk dit met hoe God jou kan help as jy besluit om met integriteit te lewe.