Leesplan inligting

"Die Ander Ses" Oordenking ReeksVoorbeeld

"The Other Six" Devotional Series

DAG 35 VAN 40

Nooi Mense Kerk Toe // Afdeling 1: Verdien die Reg om te Praat



Hierdie Skrifgedeelte som dit mooi op. Ons verdien die reg om te praat, omdat mense niks sleg van ons kan sê nie. Dis nie 'n kwessie van ons wat perfek optree nie, of dat ons nie gewillig is om te erken dat ons nie perfek is nie. Dit beteken net dat ons met integriteit lewe. Ons besef dat elke besluit wat ons neem nie net ons nie, maar ook die kerk en die mense om ons wat nog nie vir Jesus ken nie, beïnvloed. Om hulle onthalwe moet ons probeer om in 'n regte verhouding met mense te leef. Soos ons voorheen gesê het, is jy dalk die enigste persoon wat vir hulle kan wys hoe 'n Christen optree.



Praktiese Wenke: Bid vanoggend 'n paar minute vir die eerste drie mense wat in jou gedagtes opkom, wie jy dink Jesus in hulle lewens nodig het. Vra God dat Hy jou integriteit sal gebruik om hulle harte aan te raak en hulle na Jesus lei.

Dag 34Dag 36

Aangaande hierdie leesplan

"The Other Six" Devotional Series

Hierdie leesplan van 40 dae is opgestel om Christene leiding te gee oor wat dit beteken om Jesus te volg — nie net op 'n Sondag nie, maar ook op ‘Die Ander Ses’ dae van die week.

We would like to thank Journey Church for providing this plan. For more information, please visit: http://JRNY.church

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid