Leesplan inligting

Reis Na Die KripVoorbeeld

Journey To The Manger

DAG 7 VAN 70

Oorspronklike Gemeenskap met God



God se missie van liefde het selfs voor die tuin van Eden begin. Voor die grondlegging van die wêreld en deur alle tye, het Hy geleidelik na een doel beweeg: die herstel van sy oorspronklike verhouding met die mens.



Voor hulle uit die tuin verban is, is Adam en Eva van bedekkings voorsien, wat van diere se velle gemaak is. Hierdie daad van God — die offer van hierdie diere om die mens se skande te bedek — was 'n heenwysing na Christus se toekomstige offer wat vir ons ware en volkome verlossing sou bring.



Jesus het na die aarde gekom met 'n missie van liefde. Deur sy groot offer word ons herstel tot ons oorspronklike plek van gemeenskap met ons Skepper.



Aktiwiteit: Ken jy iemand wat nie in die kerk tuis voel nie? Nooi hulle saam na die volgende diens, sodat hulle nie alleen voel nie.


Dag 6Dag 8

Aangaande hierdie leesplan

Journey To The Manger

Op 'n stil nag, meer as 2 000 jaar gelede, het engele die nuus van die Verlosser se geboorte aan 'n groep herders gebring waar hulle skape opgepas het. Nadat hulle die nuus gehoor het, het hulle alles net so gelos om 'n ...

More

Ons wil graag "In Touch Ministries" bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Besoek gerus https://intouch.cc/yv18 vir meer inligting

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid