Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Waarom Paasfees?

5 Dae
Wat is so belangrik aan Paasfees? Waarom is daar soveel belangstelling in 'n persoon wat meer as 2000 jaar gelede gebore is? Waarom is so baie mense opgewonde oor Jesus? Waarom het ons Hom nodig? Waarom het Hy gekom? Waarom het Hy gesterf? Waarom moet enigiemand die moeite doen om dit uit te vind? In hierdie 5-dag leesplan deel Nicky Gumbel dwingende antwoorde op hierdie vrae.
Baie dankie aan Alpha en Nicky Gumbel wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting besoek asseblief: https://alpha.org/
Verwante Leesplanne

Bid Met Verwondering Deur Kersfees

Kersfees Bemoediging deur Greg Laurie

Die Karakters van Paasfees: Simon Petrus

Die Kersverhaal

Ons Berei Ons Harte Voor Vir Paasfees: 'n Oordenking Tydens die Vastyd

Die 49-week Uitdaging

Vreugde: 'n Aftelling tot by Kersfees

Die Man aan die Kruis in die Middel: 'n 7-dag Paasfees leesplan

Aan Ons: Vier die Koms van Jesus
