Advent: Die Reis Tot By Kersfees

25 Dae

Kersfees is waarlik die grootste verhaal wat ooit vertel is: een van God se volmaakte getrouheid, krag, redding en onfeilbare liefde. Kom ons gaan die volgende 25 dae op reis om God se ingewikkelde plan te ontdek - om die wêreld van sonde te red en die belofte van die geboorte van Sy Seun te vervul.

Uitgewer

Baie dankie aan "Church of the Highlands" wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting, besoek: https://www.churchofthehighlands.com/

Oor Die Uitgewer

Meer as 10000 voltooi