Soek Daagliks Die Hart Van God - Wysheid

5 Dae

Soek Daagliks die Hart van God, is ‘n 5-dag leesplan met die doel om ons aan te moedig, uit te daag en te help op die pad van ons daaglikse lewe. Soos Boyd Bailey gesê het: "Soek na Hom, selfs al voel jy nie lus daarvoor nie, of wanneer jy te besig is, en Hy sal jou getrouheid beloon." Die Bybel sê: “Dit gaan goed met dié wat sy verordeninge gehoorsaam, dié wat met hulle hele hart Sy wil doen." Psalms 119:2

Uitgewer

Baie dankie aan Boyd Bailey, in samewerking met "Wisdom Hunters", wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting, besoek asb.: https://www.wisdomhunters.com/

Oor Die Uitgewer

Meer as 75000 voltooi