Leesplan inligting

Reis Na Die KripVoorbeeld

Journey To The Manger

DAG 9 VAN 70

Jesus Is Losser-Verlosser



Die Ou Testament voorspel 'n Goddelike Verlosser wat die mensdom van slawerny en gevangenskap sou red. 'n Simbool van hierdie komende verlossing was die rol van die losser, 'n bloedverwant wat kon kies om 'n familielid te red deur sy skuld te betaal.



In vervulling van hierdie teken, het Jesus ons Losser-Verlosser geword. Hy het vlees en bloed geword, sodat Hy deel kon word van ons menslikheid, deur die Seun van die mens sowel as die Seun van God te word. Hy het saam met ons gewandel en Hom met ons geïdentifiseer, sodat Hy ons skuld kon betaal en ons die pad terug na ons Skepper kon wys. Niemand anders kon ons van sonde verlos en van slawerny bevry nie.



Aktiwiteit: Bak 'n bietjie lekkernye en bederf jou bure of kollegas met iets soets.


Dag 8Dag 10

Aangaande hierdie leesplan

Journey To The Manger

Op 'n stil nag, meer as 2 000 jaar gelede, het engele die nuus van die Verlosser se geboorte aan 'n groep herders gebring waar hulle skape opgepas het. Nadat hulle die nuus gehoor het, het hulle alles net so gelos om 'n ...

More

Ons wil graag "In Touch Ministries" bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Besoek gerus https://intouch.cc/yv18 vir meer inligting

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid