Nuwe Jaar, Nuwe Genade

15 Dae

Oor die volgende 15 dae sal Paul David Tripp jou herinner aan God se genade teenoor jou—waarhede wat nooit oud word nie. Wanneer "gedragsverandering" of 'n goeie spreuk nie genoeg is om jou nuut te maak nie, leer om op God se goedheid te vertrou, staat te maak op Sy genade en elke dag vir Sy glorie te leef.

Uitgewer

Baie dankie aan Crossway wat hierdie leesplan voorsien het. Vir meer inligting besoek asseblief: https://www.crossway.org/books/new-morning-mercies-hcj/

Oor Die Uitgewer

Meer as 10000 voltooi