Reis Na Die Krip

25 Dae

Op 'n stil nag, 2000 jaar gelede, het engele die nuus van die Verlosser se geboorte aan 'n groep herders gebring, waar hulle skape opgepas het. Nadat hulle die nuus gehoor het, het hulle alles net so gelos om 'n baba in 'n krip in Betlehem te gaan soek. Oor al die jare heen, het die uitnodiging nie verander nie. Dr. Charles Stanley gaan jou help om nader aan die Here te kom en jou aanmoedig om tydens hierdie Kersgety tyd te maak om rus te vind in die Vader se liefde. 

Uitgewer

Ons wil graag "In Touch Ministries" bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Besoek gerus https://intouch.cc/yv18 vir meer inligting

Oor Die Uitgewer

Meer as 25000 voltooi