Reis Saam Met Jesus — 40 Dae Lydenstyd OordenkingVoorbeeld

Die leë graf.
Die dood kon Hom nie hou nie. Hy het opgestaan. Ons God het sonde en die dood oorwin.
Ek dink na oor die woorde van hierdie lied: "In Christ Alone" (Adrienn Liesching en Geoff Moore)
There in the ground His body lay
Light of the world by darkness slain
Then bursting forth in glorious Day
Up from the grave He rose again
And as He stands in victory
Sin's curse has lost its grip on me
For I am His and He is mine
Bought with the precious blood of Christ
No guilt in life, no fear in death
This is the power of Christ in me
From life's first cry to final breath
Jesus commands my destiny
No power of hell, no scheme of man
Can ever pluck me from His hand
Till He returns or calls me home
Here in the power of Christ I'll stand
Daardie selfde opstandingskrag is vandag in ons aan die werk!
Oordink
Glo ek dat Christus se opstandingskrag in my aan die werk is deur sy Heilige Gees? Wat beteken dit vir my lewe?
Gebed
Almagtige God, U het die graf verslaan en sonde oorwin. Eens en vir altyd. Leer my om in die lig van u offer en in die krag van u opstanding te leef. Amen.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan

"Reis Saam Met Jesus" is 'n leesplan om ons te help om saam met Jesus deur die laaste twee hoofstukke van Matteus te stap. Ons staan stil om op Jesus se laaste dae op hierdie aarde te fokus en wat dit vir ons beteken. Hoe verander dit vandag wie ek is en aan Wie ek behoort? Ons sal tydsaam deur die Skrifgedeeltes gaan en dit laat insink met vrae wat ons sal laat nadink oor waar ons onsself bevind in hierdie reis om Jesus te leer ken.
More