Om op God te Wag

8 Dae
Wag jy vir God om jou gebede te beantwoord? Gaan die dae, maande en jare verby sonder enige bewys dat jou diepste verlangens ooit vervul sal word? Indien wel, is jy nie alleen hierin nie. Sluit by Dr. Charles Stanley aan wanneer hy sy persoonlike ervarings en Bybelse beginsels gebruik om aan jou bemoediging te bied wanneer dit voorkom of alle hoop verydel is. Hy wil jou leiding gee en help om God se uitstel periodes te benut.
Ons wil graag vir "In Touch Ministries" bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Besoek gerus https://intouch.cc/yv-waiting-on-god2 vir meer inligting
Verwante Leesplanne

Hoe om in God se wil te leef

Beter As Normaal

Hantering van Onsekerheid

Om die Oorlog in Jou Gedagtes te Wen

Onbeperkte Liefde

Hoe Kosher is Jou Evangelisasie?

Advent: Hy Spreek Sy Vrede Oor Sy Mense Uit

Ek volg Jesus

Becoming Love: As ons by Volbring begin, waar eindig ons? (Deel 3)
