7 Lewensbesluite vir geestelike krag

7 Lewensbesluite vir geestelike krag

7 Dae

Soveel Christene het 'n opregte begeerte om in die krag van God te lewe. Ons soek na geestelike krag. Dit is 'n groot en wye onderwerp. Met hierdie leesplan wil ek jou graag help om hindernisse uit die pad te haal — dinge wat verhinder dat ons die krag van God kan ervaar en wat ons geestelik gevange hou.

Ons wil graag Disciple4 bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: www.disciple4.com