DIE WAGKAMER

DIE WAGKAMER

3 Dae

Vasgevang in ’n wagtydperk? Hierdie 3-dag leesplan bring troos, Bybelse waarheid en hoop terwyl jy ontdek dat God jou nie vergeet het nie ... selfs nie in die wagkamer nie.

Ons wil graag Respect My Crown bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: jjonthemic.com