Sielsrus: Sewe Dae Na Vernuwing

7 Dae
Met so baie verantwoordelikhede en afleidings wat veg vir ons aandag, het te veel van ons ongesonde siklusse van rus opgebou. As gevolg daarvan, brand ons onsself uit en stoei en baklei teen God se bedoeling vir ons lewens. In hierdie leesplan word ons geroep na die doelbewuste daad van selfondersoek, wat ons help beweeg na 'n doelgerigte en volhoubare lewe saam met Jesus.
Baie dankie aan Curtis Zackery wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting besoek asb.:
http://soulrestbook.com
Verwante Leesplanne

Vind Rus In 'n Besige Wêreld

Hernu Jou Denke: Detoks Jou Gedagtes

Hoop In Donker Tye

Maak 'n Kopskuif

Vind Vrede

Gewaagde Gebede

Becoming Love: As ons by Volbring begin, waar eindig ons? (Deel 3)

Ons wag op 'n redder

Leef Vervuld - 'n Reis deur Kolossense
