"Die Ander Ses" Oordenking ReeksVoorbeeld

Lees die Bybel // Afdeling 1: Hoe het Ons dit Gekry?
As dit God se plan was dat ons sy Woord moet kry deur 'n brief wat aan sy mense geskryf is om hulle leiding te gee en te onderrig, hoe kan sy plan dan skeefloop? Job erken God se ongelooflike krag as hy sê: "As U dit wil laat gebeur, sal dit gebeur!" Dit is van toepassing op sy Woord – hoekom sal Hy toelaat dat iemand sy plan laat skeefloop, as Hy almagtig is?
Dit is merkwaardig dat die Bybel deur al die geslagte heen, oor verskillende kontinente heen so akkuraat en geloofwaardig gebly het en dat dit nou tot omtrent almal se beskikking is. Dit is wonderlik om te dink dat Hy dit alles gedoen het sodat ons sy geskrewe Woord kan hê en die storie van sy Seun, Jesus, kan ken. Die Bybel is net een van die praktiese maniere waarop God sy liefde vir die mensdom bewys.
Praktiese Wenke: Vra God om jou geloof in Hom en wie Hy sê Hy is en wat Hy kan doen, te vermeerder. Hy het sy Woord vir ons gegee vir oor die 2 000 jaar al, sonder fout of flater.

Aangaande hierdie leesplan

Hierdie leesplan van 40 dae is opgestel om Christene leiding te gee oor wat dit beteken om Jesus te volg — nie net op 'n Sondag nie, maar ook op ‘Die Ander Ses’ dae van die week.
More
We would like to thank Journey Church for providing this plan. For more information, please visit: http://JRNY.church
Verwante Leesplanne

Redding Kom

'n Bybelse Perspektief Op Sosiale Verandering

Bid Vir Jou Olifant - Bid Moedige Gebede

Glo God Is Goed — Ongeag

Die Albaste Fles

Familie Eerste Maak Saak

Die Koning Se Prag

Span Jou Tyd In Vir God

Leef Vervuld - 'n Reis deur Kolossense