"Die Ander Ses" Oordenking ReeksVoorbeeld

Lees die Bybel // Afdeling 1: Hoe het Ons dit Gekry?
In hierdie eerste verse praat Petrus van Paulus en sy skrifte. Let op hoe hy dit sien, deur te let op sy bewoording aan die einde – hy noem Paulus se geskrifte Skrif! Selfs Petrus het destyds besef hoe kragtig en inspirerend hierdie woorde was toe dit geskryf is – Jesus se dissipel, wat elke woord van Jesus gehoor het, sê dat Paulus se geskrifte Skrif is. Selfs die manne wat destyds die woorde geskryf het, het verstaan dat iets ongeloofliks aan die gebeur was. Hulle het dit nie gedoen om mekaar goed te laat voel nie — inteendeel, Paulus moes Petrus per geleentheid aanspreek omdat hy nie gedoen het wat hy verkondig het nie.
Hulle het erken dat hulle geskrifte Skrif was, want God self was besig om die geskiedenis te verander deur hulle broers in Christus. Hierdie manne sou egter nie wou erken dat hulle geskrifte Skrif was, gesien in die lig daarvan dat hulle vervolg en gemartel kon word nie. Hulle kon dit egter nie verhelp nie — hulle het God ontmoet en Hy het hulle gedring om te skryf.
Praktiese Wenke: Gedurende hierdie dag, dink na oor die ongelooflike atmosfeer wat teenwoordig was tydens die skrywe van hierdie Bybelboeke. Dink na oor watter opoffering hierdie mans en vrouens gemaak het sodat die Bybel vandag nog kan bestaan.

Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Hierdie leesplan van 40 dae is opgestel om Christene leiding te gee oor wat dit beteken om Jesus te volg — nie net op 'n Sondag nie, maar ook op ‘Die Ander Ses’ dae van die week.
More
We would like to thank Journey Church for providing this plan. For more information, please visit: http://JRNY.church
Verwante Leesplanne

Redding Kom

'n Bybelse Perspektief Op Sosiale Verandering

Bid Vir Jou Olifant - Bid Moedige Gebede

Glo God Is Goed — Ongeag

Die Albaste Fles

Familie Eerste Maak Saak

Die Koning Se Prag

Span Jou Tyd In Vir God

Leef Vervuld - 'n Reis deur Kolossense