"Die Ander Ses" Oordenking ReeksVoorbeeld

Nooi Mense Kerk Toe // Afdeling 1: Verdien die Reg om te Praat
Wanneer ons God volg, sal ons vanselfsprekend (die meeste van die tyd) die regte dinge doen in mense se oë. Die rede hiervoor is dat God se waarheid oor hoe ons behoort op te tree, in elke mens se wese gesetel is. Die meeste mense weet inherent wat reg en verkeerd is. Hierdie Skrifgedeelte waarsku ons dat ons nie Christene kan wees en ander kul of nie die basiese wette van die gemeenskap gehoorsaam nie.
Ons streef daarna om reg te lewe voor God en mense. Ons gee nie toe aan enige wêreldse moraliteit wat teenoor God se wette staan nie, maar ons probeer volgens die goeie dinge in die lewe wandel, soos om vriendelik te wees, om goed te doen aan ander, om gasvry te wees, ens. Ons behoort die leiding te neem wat dit aanbetref.
Praktiese Wenke: Bid dat God jou oë oopmaak vir die areas in jou lewe waar jou Christenskap en jou daaglikse lewe nie met mekaar ooreenstem nie.

Aangaande hierdie leesplan

Hierdie leesplan van 40 dae is opgestel om Christene leiding te gee oor wat dit beteken om Jesus te volg — nie net op 'n Sondag nie, maar ook op ‘Die Ander Ses’ dae van die week.
More
We would like to thank Journey Church for providing this plan. For more information, please visit: http://JRNY.church