"Die Ander Ses" Oordenking ReeksVoorbeeld

"The Other Six" Devotional Series

DAG 29 VAN 40

Nooi Mense Kerk Toe // Afdeling 1: Verdien die Reg om te Praat

Die kragtigste gereedskap wat ons het om te getuig, is dalk hierdie "reg om te praat". Petrus verduidelik dit hier kortliks – ons behoort ons lewens so te leef dat mense wat ons moontlik mag haat, nie anders kan as om net goeie dinge van ons te sê nie. Hulle sal net ons goeie dade sien en dit sal hulle na Jesus lei. Of ons nou daarvan hou of nie, ons beïnvloed God se reputasie by mense. Verteenwoordig God op 'n goeie manier.

Praktiese Wenke: Dink vandag daaraan hoe alles wat jy doen God se reputasie beïnvloed – mense wat nie vir Jesus ken nie, kyk na ons en hoe ons dinge doen.

Aangaande hierdie leesplan

"The Other Six" Devotional Series

Hierdie leesplan van 40 dae is opgestel om Christene leiding te gee oor wat dit beteken om Jesus te volg — nie net op 'n Sondag nie, maar ook op ‘Die Ander Ses’ dae van die week.

More

We would like to thank Journey Church for providing this plan. For more information, please visit: http://JRNY.church