"Die Ander Ses" Oordenking Reeks

Bybeldagboek
Stiltetyd saam met God // Afdeling 2: Aanbidding

Dit is moontlik die beste voorbeeld van die invloed wat ons lof kan hê – Paulus en Silas is in slegte omstandighede maar nogtans prys hulle God. Skielik hoor God hulle gebede en die tronk word deur 'n aardbewing geskud. Sommige van ons het dalk 'n soortgelyke skudding in ons lewens nodig en hierdie storie kan ons aanmoedig. Dit is hoe 'n mens God prys te midde van moeilike tye – staan vas en kyk op na die hemel. Lofprysing is nie net bedoel vir die goeie tye in ons lewens nie. Dit mag selfs MEER kragtig wees as jy aan die einde van jou krag gekom het.

Praktiese Wenke: Lees die res van hierdie hoofstuk van vers 26 tot aan die einde en hoe vind uit hoe hulle lofprysing nie net hulle nie, maar ook ander beïnvloed het.