Leesplan inligting

"Die Ander Ses" Oordenking ReeksVoorbeeld

"The Other Six" Devotional Series

DAG 26 VAN 40

Stiltetyd saam met God // Afdeling 2: Aanbidding



Hierdie Psalm is 'n goeie voorbeeld van waarheen ons prys ons behoort te neem – ons kan niemand anders as God vertrou nie. As ons God se grootheid vergelyk met die boosheid en verganklikheid van die mens, kan ons nie anders as om God te vertrou nie. Hy is die enigste een wat hoop gee. Dit onderskei ons van die res van wêreld: ons het die punt bereik waar ons besef hoe verskriklik die toestand van die mensdom is, maar ons besef ook hoe groot God se liefde is. Sy getrouheid skyn helder in 'n donker wêreld vol van selfsugtigheid en seerkry.



Praktiese Wenke: Maak vanoggend hierdie Psalm jou gebed en herinner jou siel dat God die enigste een is wat ware hoop bied.

Dag 25Dag 27

Aangaande hierdie leesplan

"The Other Six" Devotional Series

Hierdie leesplan van 40 dae is opgestel om Christene leiding te gee oor wat dit beteken om Jesus te volg — nie net op 'n Sondag nie, maar ook op ‘Die Ander Ses’ dae van die week.

We would like to thank Journey Church for providing this plan. For more information, please visit: http://JRNY.church

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid