"Die Ander Ses" Oordenking ReeksVoorbeeld

Stiltetyd saam met God // Afdeling 1: Gebed
Dit is wonderlik hoe gedurige gebed in dieselfde asem as bly wees en danksegging in alle omstandighede genoem word. Hoe dikwels gaan ons gebede gepaard met klagtes en depressie, omdat hulle nog nie beantwoord is nie? Ons is ontsteld omdat dinge nie so vinnig gebeur soos ons gedink het dit sal gebeur nie. Ons moet eerder bly wees en dankie sê vir dít wat God alreeds vir ons gedoen het – dit is 'n kragtige verandering in gesindheid en siening van God as ons voorsiener. Gebed verander ons perspektief en dit verander ons lewe.
Praktiese Wenke: Neem vanoggend 5-10 minute om net vir God dankie te sê vir alles waarmee Hy jou geseën het; al die verskillende verhoudings waarmee Hy jou geseën het en al die omstandighede waarin Hy vir jou voorsiening gemaak het.

Aangaande hierdie leesplan

Hierdie leesplan van 40 dae is opgestel om Christene leiding te gee oor wat dit beteken om Jesus te volg — nie net op 'n Sondag nie, maar ook op ‘Die Ander Ses’ dae van die week.
More
We would like to thank Journey Church for providing this plan. For more information, please visit: http://JRNY.church