Leesplan inligting
"Die Ander Ses" Oordenking ReeksVoorbeeld
Stiltetyd saam met God // Afdeling 1: Gebed
'n Gebrek aan gebed veroorsaak dikwels angs. Die skrywer stel hier gebed en angs in teenstelling oor mekaar. Ons ervaar vrede as ons die uitkoms van die situasie aan God oorlaat, nadat ons alles gedoen het wat ons kon. God moet die situasie beredder, anders is ons in die moeilikheid. Ons kan ons deeltjie doen en die res aan God oorlaat. Dit is makliker gesê as gedaan. Dit is net 'n dissipline wat oor tyd aangeleer word. Jy moet op God vertrou en glo dat Hy sal doen wat Hy gesê het Hy sal doen. Hierdie is 'n GROOT gedeelte van gebed.
Praktiese Wenke: As jy angstig is, vra vir God om vir jou te gee wat nodig is, verduidelik aan Hom wat jy nodig het, na aanleiding van sy Woord en sê dan vir Hom dankie vir alles wat Hy in die verlede gedoen het. Wees dan vol moed dat Hy jou sal help.

Aangaande hierdie leesplan
Hierdie leesplan van 40 dae is opgestel om Christene leiding te gee oor wat dit beteken om Jesus te volg — nie net op 'n Sondag nie, maar ook op ‘Die Ander Ses’ dae van die week.
We would like to thank Journey Church for providing this plan. For more information, please visit: http://JRNY.church