"Die Ander Ses" Oordenking ReeksVoorbeeld

Stiltetyd saam met God // Afdeling 1: Gebed
Hierdie is miskien een van die interessantste Skrifgedeeltes oor gebed en hoe om ons versoeke aan God te rig. Hierdie woord het baie krag. Vele kere oorweeg ons om vir God dieselfde ding oor en oor vra, en mag dit wees dat ons nie glo dat Hy ons die eerste keer sal antwoord nie. Aanhoudende gebed vir dieselfde versoek is egter dikwels meer tot ons voordeel as God s'n – wil ons regtig hê waarvoor ons vra? Hierdie tipe van aanhoudende gebed word aan die einde van die Skrifgedeelte met geloof vergelyk! God bly God – sal Hy nie toesien dat reg geskied as ons aanhoudend bid nie?
Praktiese Wenke: Vra vir God in die volgende twee weke om in die harte van die mense om jou te werk, sodat hulle Jesus sal leer ken.

Aangaande hierdie leesplan

Hierdie leesplan van 40 dae is opgestel om Christene leiding te gee oor wat dit beteken om Jesus te volg — nie net op 'n Sondag nie, maar ook op ‘Die Ander Ses’ dae van die week.
More
We would like to thank Journey Church for providing this plan. For more information, please visit: http://JRNY.church