"Die Ander Ses" Oordenking ReeksVoorbeeld

Stiltetyd saam met God // Afdeling 1: Gebed
Dit is moontlik die belangrikste deel van jou tyd saam met God en jou gebed aan God – die beste manier om jou stryd en swaarkry in die gesig te staar, is om terug te kyk na ander tye toe God jou gehelp het om daardeur te kom. Dan kan ons bloot sê: "U het my voorheen gehelp, hoekom sal U my nie nou ook help nie?" Dan sal ons gebed meer daarop fokus om dankbaar te wees vir wat Hy al vir ons gedoen het, as om Hom te vra om die moeilikhede en kwessies uit die weg te ruim.
Hierdie perspektief sal ons help om ons oë op God te hou in plaas daarvan om net heeltyd op ons probleem te fokus. Hoe meer ons op ons probleem fokus, hoe groter word dit, maar as ons op God fokus, besef ons dat Hy soveel meer kragtig is.
Praktiese Wenke: Maak 'n lysie van al die dinge wat God al vir jou gedoen het en hoe Hy jou in die verlede gehelp het. As jy nie aan iets kan dink nie, wees dankbaar dat Hy sy Seun gestuur het om ons van die ewige verdoemenis te red.

Aangaande hierdie leesplan

Hierdie leesplan van 40 dae is opgestel om Christene leiding te gee oor wat dit beteken om Jesus te volg — nie net op 'n Sondag nie, maar ook op ‘Die Ander Ses’ dae van die week.
More
We would like to thank Journey Church for providing this plan. For more information, please visit: http://JRNY.church
Verwante Leesplanne

Redding Kom

'n Bybelse Perspektief Op Sosiale Verandering

Bid Vir Jou Olifant - Bid Moedige Gebede

Glo God Is Goed — Ongeag

Die Albaste Fles

Familie Eerste Maak Saak

Die Koning Se Prag

Span Jou Tyd In Vir God

Leef Vervuld - 'n Reis deur Kolossense