"Die Ander Ses" Oordenking ReeksVoorbeeld

Stiltetyd saam met God // Afdeling 1: Gebed
In hierdie deel van die oordenking gaan ons gesels oor hoe dit lyk om tot God te bid. Ons kan begin deur te kyk na hoe Jesus dit vir sy dissipels geleer het. Hy begin deur God se Naam te heilig — Hy erken hoe groot God is. Daarna verklaar Hy dat God se wil bo alles verhewe is. Dan erken Hy dat God in al ons behoeftes voorsien, elke dag. Hy versoek dan dat ons ander moet vergewe omdat ons vergifnis ontvang.
Laastens vra Hy beskerming teen die vyand van ons siel. Jesus praat met God soos wat ons met 'n vriend sal praat. Net so moet ons ook bid — praat met God en wees dankbaar.
Praktiese Wenke: Herhaal vanoggend hierdie kragtige gebed 'n paar keer en vra God om jou te help verstaan wat gebed is en hoe om Hom te eer deur jou gebede.

Aangaande hierdie leesplan

Hierdie leesplan van 40 dae is opgestel om Christene leiding te gee oor wat dit beteken om Jesus te volg — nie net op 'n Sondag nie, maar ook op ‘Die Ander Ses’ dae van die week.
More
We would like to thank Journey Church for providing this plan. For more information, please visit: http://JRNY.church
Verwante Leesplanne

Redding Kom

'n Bybelse Perspektief Op Sosiale Verandering

Bid Vir Jou Olifant - Bid Moedige Gebede

Glo God Is Goed — Ongeag

Die Albaste Fles

Familie Eerste Maak Saak

Die Koning Se Prag

Span Jou Tyd In Vir God

Leef Vervuld - 'n Reis deur Kolossense