Ek weet ditVoorbeeld

Ek weet dit: Geloof
Die Invloed Wat Geloof Op Ons Het
Waarneming
- Ons geloof verbind ons aan God. Is dit al? Nee, ons geloof is ook wat ons voor die Here regverdig. Dit beteken dat God ons verlos en vryspreek van sonde. Ons geloof is wat ons nader aan God bring.
Oordenking
- Ons kan deur ons geloof 'n verhouding met God hê. Ons sondes word ook vergewe deur ons geloof in Christus. Dank die Here vir die verhouding en vergifnis wat Hy jou deur jou geloof bied.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Ons weet baie dinge! Ons kan selfs met 'n vinnige soektog antwoorde kry op dinge wat ons nie weet nie, maar met so baie inligting, hoe weet ons wat is die waarheid? Waar kry ons die antwoorde op die belangrike vrae in die lewe? Hierdie 4-week leesplan sal jou help om uit te vind wat die Bybel sê oor die waarheid, liefde, geloof en die lewe, sodat jy met vertroue kan sê: “Ek weet dit!”
More
Baie dankie aan Hillside Church wat hierdie leesplan aan ons voorsien het. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://hillsideonline.com/
Verwante Leesplanne

Groei in geloof

Die deur is toe; wat nou?

7 Lewensbesluite vir geestelike krag

Lewe ek in die Lig van God se Waarheid

Net ek en U Here, getrouheid in die geheime plek - PC Pretorius

Die Troos van die Psalms in die Stryd van die Lewe

Die sin van die lewe

Is ek sout en lig soos die Woord van my vra?

Die krag van ’n biddende vrou
