Ek weet ditVoorbeeld

Ek weet dit: Geloof
Geloof In Aksie
Waarneming
- Dit kan moeilik wees om te leer hoe om jou geloof uit te leef. Jesus het sy lewe gelowig uitgeleef, al was dit moeilik, en ons moet probeer om dieselfde te doen. Mense sal weet dat ons Christus liefhet deur hoe ons ons geloof aktief uitleef.
Oordenking
- Een van die beste maniere om geloof uit te leef is om in jou alledaagse lewe doelgerig te wees. Dink aan drie maniere hoe jy doelbewus vandag jou medemense kan liefhê.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Ons weet baie dinge! Ons kan selfs met 'n vinnige soektog antwoorde kry op dinge wat ons nie weet nie, maar met so baie inligting, hoe weet ons wat is die waarheid? Waar kry ons die antwoorde op die belangrike vrae in die lewe? Hierdie 4-week leesplan sal jou help om uit te vind wat die Bybel sê oor die waarheid, liefde, geloof en die lewe, sodat jy met vertroue kan sê: “Ek weet dit!”
More
Baie dankie aan Hillside Church wat hierdie leesplan aan ons voorsien het. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://hillsideonline.com/
Verwante Leesplanne

7 Lewensbesluite vir geestelike krag

Die sin van die lewe

Die krag van ’n biddende vrou

Is ek sout en lig soos die Woord van my vra?

Groei in geloof

Lewe ek in die Lig van God se Waarheid

Die Troos van die Psalms in die Stryd van die Lewe

Net ek en U Here, getrouheid in die geheime plek - PC Pretorius

Tye van groei
