Ek weet ditVoorbeeld

Rus
Ons weet dat jy hierdie week hard gewerk het. Gebruik vandag om op te vang indien jy agter geraak het, bestee tyd in gebed, gaan speel buite of doen iets lekker! Ons sien jou weer môre.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Ons weet baie dinge! Ons kan selfs met 'n vinnige soektog antwoorde kry op dinge wat ons nie weet nie, maar met so baie inligting, hoe weet ons wat is die waarheid? Waar kry ons die antwoorde op die belangrike vrae in die lewe? Hierdie 4-week leesplan sal jou help om uit te vind wat die Bybel sê oor die waarheid, liefde, geloof en die lewe, sodat jy met vertroue kan sê: “Ek weet dit!”
More
Baie dankie aan Hillside Church wat hierdie leesplan aan ons voorsien het. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://hillsideonline.com/
Verwante Leesplanne

7 Lewensbesluite vir geestelike krag

Die sin van die lewe

Die krag van ’n biddende vrou

Is ek sout en lig soos die Woord van my vra?

Groei in geloof

Lewe ek in die Lig van God se Waarheid

Die Troos van die Psalms in die Stryd van die Lewe

Net ek en U Here, getrouheid in die geheime plek - PC Pretorius

Tye van groei
