Ek weet ditVoorbeeld

Ek weet dit: Geloof
Hoe Weet Ek Dat Ek Glo?
Waarneming
- Ons almal het oomblikke wat ons twyfel oor ons geloof. Dit voel asof God stil is, of ver weg is, of iets gaan verkeerd in ons lewe, of ons is in 'n situasie wat ons nie kan beheer nie en ewe skielik betwyfel ons ons geloof. Die idee van geloof is eintlik baie eenvoudig in die Bybel. Geloof is om te weet dat Jesus by my is.
Oordenking
- Somtyds wanneer ons twyfel in ons geloof moet ons net die waarhede wat ons reeds ken onthou; kom ons doen dit nou! Is jy gereed? Sê hierdie waarhede om jou aan jou geloof te herinner: Ek glo dat Jesus is wie Hy sê Hy is! Ek glo dat Jesus nou by my is! Ek hoef nooit oor my geloof in Jesus Christus te twyfel nie! Ek weet dat Jesus altyd by my is!
Aangaande hierdie leesplan

Ons weet baie dinge! Ons kan selfs met 'n vinnige soektog antwoorde kry op dinge wat ons nie weet nie, maar met so baie inligting, hoe weet ons wat is die waarheid? Waar kry ons die antwoorde op die belangrike vrae in die lewe? Hierdie 4-week leesplan sal jou help om uit te vind wat die Bybel sê oor die waarheid, liefde, geloof en die lewe, sodat jy met vertroue kan sê: “Ek weet dit!”
More
Baie dankie aan Hillside Church wat hierdie leesplan aan ons voorsien het. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://hillsideonline.com/
Verwante Leesplanne

Groei in geloof

Die deur is toe; wat nou?

7 Lewensbesluite vir geestelike krag

Lewe ek in die Lig van God se Waarheid

Net ek en U Here, getrouheid in die geheime plek - PC Pretorius

Die Troos van die Psalms in die Stryd van die Lewe

Die sin van die lewe

Is ek sout en lig soos die Woord van my vra?

Die krag van ’n biddende vrou
