Ek weet ditVoorbeeld

This I Know

DAG 18 VAN 28

Ek weet dit:  Geloof  

Die Invloed van Ons Geloof Op Ander

Waarneming 

  • Ons weet dat ons geloof ons persoonlik beïnvloed, maar ons geloof kan ander ook beïnvloed. Paulus skryf in 1 Tessalonisense dat die geloof van die mense in die kerk in Tessalonika hom weer moed gegee het.  Hy voel dat hy nou weer werklik leef, omdat hulle nog vas staan in die Here! Jou geloof maak 'n verskil en beïnvloed ander. 

Oordenking 

  • Daar is verskeie maniere hoe ons geloof ander kan beïnvloed. Kies een persoon vir wie jy 'n bemoedigende boodskap kan stuur. Stuur vir hulle 'n Skrifgedeelte en vra waarvoor jy vir hulle kan bid.  

Aangaande hierdie leesplan

This I Know

Ons weet baie dinge! Ons kan selfs met 'n vinnige soektog antwoorde kry op dinge wat ons nie weet nie, maar met so baie inligting, hoe weet ons wat is die waarheid? Waar kry ons die antwoorde op die belangrike vrae in die lewe? Hierdie 4-week leesplan sal jou help om uit te vind wat die Bybel sê oor die waarheid, liefde, geloof en die lewe, sodat jy met vertroue kan sê: “Ek weet dit!”

More

Baie dankie aan Hillside Church wat hierdie leesplan aan ons voorsien het. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://hillsideonline.com/