Ek weet ditVoorbeeld

This I Know

DAG 19 VAN 28

Ek weet dit:  Geloof  

Geloof Bo Vrees

Waarneming 

  • Ons geloof is kragtig, nie net vir ons nie, maar ook vir ander om ons. Wat gebeur wanneer ons geloof getoets word wanneer ons deur moeilike tye gaan? Gedurende 'n tyd van onsekerheid kan vrees soms sy kop uitsteek. Ons lewe word vermink wanneer ons in vrees lewe. Miskien is ons bang vir siektes, of beserings, of selfs die dood. Die vyand gebruik vrees om ons te verlei op ons pad saam met Christus. Jesus roep ons om 'n lewe van geloof bo vrees te lewe. Geloof is om te vertrou dat God in beheer is van jou toekoms.  

Oordenking 

  • Ons weet dat ons vir God beheer oor ons lewe moet gee indien ons 'n lewe van geloof bo vrees wil leef. Een manier om deur ons vrees te werk is om eerlik daaroor te wees met God en met onsself. Skryf drie van jou vrese neer en bid oor hulle en vra God om jou vrees met geloof te vervang. 

Aangaande hierdie leesplan

This I Know

Ons weet baie dinge! Ons kan selfs met 'n vinnige soektog antwoorde kry op dinge wat ons nie weet nie, maar met so baie inligting, hoe weet ons wat is die waarheid? Waar kry ons die antwoorde op die belangrike vrae in die lewe? Hierdie 4-week leesplan sal jou help om uit te vind wat die Bybel sê oor die waarheid, liefde, geloof en die lewe, sodat jy met vertroue kan sê: “Ek weet dit!”

More

Baie dankie aan Hillside Church wat hierdie leesplan aan ons voorsien het. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://hillsideonline.com/