Ek weet ditVoorbeeld

Ek weet dit: Geloof
Wat Is Geloof?
Waarneming (Hierdie is 'n geleentheid vir nadenking)
- Geloof is ons manier om God met ons toekoms te vertrou. Ons kan ons vertroue in Hom en sy ewige liefde en goedheid plaas. Dit beteken dat ons God met alles kan vertrou en besef dat ons nie in beheer is nie. Ons weet dat ons geloof sal groei soos ons ons vertroue elke dag meer en meer in God plaas.
Oordenking (Hierdie is 'n geleentheid om dit op jou lewe toe te pas.)
- Om op God te vertrou en geloof te hê kan soms moeilik wees. Daar is so baie dinge wat ons kan laat twyfel, maar God help ons om dit te oorkom wanneer ons op Hom vertrou. Neem 'n oomblik en dink aan twee goed waarmee jy God kan vertrou.
Aangaande hierdie leesplan

Ons weet baie dinge! Ons kan selfs met 'n vinnige soektog antwoorde kry op dinge wat ons nie weet nie, maar met so baie inligting, hoe weet ons wat is die waarheid? Waar kry ons die antwoorde op die belangrike vrae in die lewe? Hierdie 4-week leesplan sal jou help om uit te vind wat die Bybel sê oor die waarheid, liefde, geloof en die lewe, sodat jy met vertroue kan sê: “Ek weet dit!”
More
Baie dankie aan Hillside Church wat hierdie leesplan aan ons voorsien het. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://hillsideonline.com/
Verwante Leesplanne

7 Lewensbesluite vir geestelike krag

Die sin van die lewe

Die krag van ’n biddende vrou

Is ek sout en lig soos die Woord van my vra?

Groei in geloof

Lewe ek in die Lig van God se Waarheid

Die Troos van die Psalms in die Stryd van die Lewe

Net ek en U Here, getrouheid in die geheime plek - PC Pretorius

Tye van groei
