Kom, Here Jesus, KomSample

Memoriseervers:
Omdat Henog geglo het, is hy weggeneem sonder dat hy gesterf het, en hy was nêrens te vind nie, omdat God hom weggeneem het. Van hom word getuig dat hy, voordat hy weggeneem is, geleef het soos God dit wou.
Hebreërs 11:5
Uitdaging vir die week:
Elia het ‘n lewe geleef wat God beide vereer het en in die volgende generasie belê het. Hoe kan jy hierdie week doelbewus in iemand jonger as jy belê? Dit is belangrik om in jou geloof te groei en ook die volgende geslag aan te moedig om ons Here te ken en lief te hê. Neem hierdie week tyd om te dink aan 'n paar mense na wie jy kan uireik en bid vir geleenthede om dit te doen.
Scripture
About this Plan

Ek glo ons almal voel dit aan. Daar het ‘n verskuiwing gekom. Die wêreld voel buite beheer en dit lyk asof wat ons oor die laaste dae in die Bybel gelees het, voor ons oë bewaarheid word. Ons dae is ‘n mengelmoes van vrees, misleiding en onenigheid. Kyk ons na die toekoms, voel baie van ons wanhopig. Die antwoord is God. God is ons hoop en ons bestemming.
More