Kom, Here Jesus, KomSample

Oordenkingsvrae:
1. Toe Jesus gepraat het van sy terugkeer hemel toe, wat het Hy gesê gaan Hy daar doen? (Lees Johannes
14:3).
2. Hoe kan ons God se vrede in ons lewens ervaar?
3. Wat glo jy bedoel Jesus in Openbaring 3:10–11? Hoekom glo jy dit?
4. Wetende dat jy eendag beloon sal word vir hoe jy jou lewe geleef het, is jy gemotiveerd of bekommerd?
Hoekom?
5. Waaroor is jy die meeste opgewonde as jy dink aan hoe jou lewe sal wees wanneer Jesus terugkom?
About this Plan

Ek glo ons almal voel dit aan. Daar het ‘n verskuiwing gekom. Die wêreld voel buite beheer en dit lyk asof wat ons oor die laaste dae in die Bybel gelees het, voor ons oë bewaarheid word. Ons dae is ‘n mengelmoes van vrees, misleiding en onenigheid. Kyk ons na die toekoms, voel baie van ons wanhopig. Die antwoord is God. God is ons hoop en ons bestemming.
More
Related Plans

Acts 22:22-30 | in God's Hands

Carried Through Cancer: Five Stories of Faith

When Grief and Loss Become a Spiritual Battlefield

Matthew's Journey: 'The Gifts You Have' (Part 4)

Hospitality and the Heart of the Gospel

The Legacy of a Man – It Starts Today

It Starts With One

30-Day Marriage Class by Vance K. Jackson

Journey Through Ephesians
