YouVersion Logo
Search Icon

Kom, Here Jesus, KomSample

Kom, Here Jesus, Kom

DAY 43 OF 43

Oordenkingsvrae:

1.Wat is 'n paar maniere waarop jy vandag ander in jou lewe kan aanmoedig?

2.Wat sou jy vandag sê as iemand jou vra hoekom jy soveel hoop het as jy na jou toekoms kyk?

3.Volgens 1 Tessalonisense 5:9–11, waarvoor het God Christene bestem? Hoe bemoedig

dit jou hart vandag?

4.Wat is die opdrag waartoe God jou geroep het? Wat moet jy doen om hierdie opdrag te vervul?

5.Wie in jou lewe kan jy help om 'n volgeling van Jesus te word?

About this Plan

Kom, Here Jesus, Kom

Ek glo ons almal voel dit aan. Daar het ‘n verskuiwing gekom. Die wêreld voel buite beheer en dit lyk asof wat ons oor die laaste dae in die Bybel gelees het, voor ons oë bewaarheid word. Ons dae is ‘n mengelmoes van vrees, misleiding en onenigheid. Kyk ons na die toekoms, voel baie van ons wanhopig. Die antwoord is God. God is ons hoop en ons bestemming.

More